0733382206

MEMORIES4EVER
MEMORIES4EVER
  • Home
  • Photo Gallery - Weddings
  • Get Married Here
  • Accommodation
  • What we Offer
  • Conferences
  • Memory MAG
  • Layouts
  • Catering
  • Contact US

0733382206

Discover the perfect space for your Wedding, Celebration,  Conference  or year end function.

Memorable Events in Bloemfontein

Memorable Events in BloemfonteinMemorable Events in BloemfonteinMemorable Events in Bloemfontein
Information
Call us

Discover the perfect space for your Wedding, Celebration,  Conference  or year end function.

Memorable Events in Bloemfontein

Memorable Events in BloemfonteinMemorable Events in BloemfonteinMemorable Events in Bloemfontein
Information
Call us

Wichard & Mijuanne Chose Memories4ever for their Wedding

Bloemfontein's finest Wedding & Events Venue

 

We Plan & Design Weddings That Capture The Imagination

Memories-4-Ever is an up-market stylish and spacious events venue that caters for weddings, conferences and functions to a maximum of 160 guests. The facility is on a private property in a safe and secure environment.


Situated in the pristine rural area of the Free State, it is a mere 10 kilometres from the N1 highway on the R64, west of Bloemfontein.

The rustic wilderness atmosphere is the perfect setting for unforgettable functions, weddings and special events, tailor-made to any needs.

Discover the experiences of our happy customers!

Discover the experiences of our happy customers!

HIERDIE WAS MEMORIES 4 EVER!!! deur MARNA ERASMUS

Van die heel eerste oomblik toe ek Memories 4 Ever besoek het en vir Henriette ontmoet het, het ek geweet ons is op die regte plek. Daar was ’n gevoel van rustigheid, warmte en professionaliteit wat my onmiddellik laat besef het: dís waar ons ’n onvergeetlike troue gaan hê.


Henriette se betrokkenheid en toewyding was iets besonders. Sy het nie net gehelp nie – sy het vooruitgedink, oplossings gebring en alles met soveel entoesiasme hanteer dat dit my hele beplanningsproses soveel makliker gemaak het. Ek kon skaars ’n vraag vra, of sy was al ’n tree voor: “Los dit in my hande, ek maak ’n plan, ek sorteer dit vir jou.” Dit is daardie soort diens wat mens nie kan aanleer nie – dit kom uit ’n opregte passie vir mense se spesiale geleenthede.


En dan… die kos. Wow. Daar is min woorde wat reg laat geskied aan hoe ongelooflik die spyskaart was. Van die elegante, stylvol bediende canapés tot die pragtig voorbereide hoofgereg en die verruklike nagereg – elke dis was ’n treffer. Dit was nie net lekker nie; dit was besonders. Nie één gas het opgehou praat oor hoe heerlik alles was nie. Die kombinasie van geur, aanbieding en kwaliteit het die aand na ’n ander vlak gevat.


Die bruid en bruidegom kon ook eenvoudig nie uitgepraat raak oor die ontbyt wat die volgende oggend op hulle stoep by die honeymoon suite bedien is nie. Dit was rustig, smaakvol en perfek aangebied – ’n pragtige afsluiting op ’n ongelooflike ervaring.


Memories 4 Ever het werklik hul naam eer aangedoen. Hulle het nie net ons troudag mooi gemaak nie – hulle het dit mémorabel gemaak. Ons is ongelooflik dankbaar vir die uitsonderlike diens, die liefde vir detail, en die warmte waarmee ons ontvang is.


’n Volle 20/10 aanbeveling.

Tersia Botha

Van ons eerste tree by memories 4 ever tot ons laaste tree was perfek.

Dankbaar vir elke Whatsapp, voorstel,reminders, koffie/koeldrank, opgewondenheid, "dit gaan ok wees" en nee dit gaan nie reën nie maar ons het sambrele vir die gaste... lekkerste slaap plek en nog lekkerder kos gaan ons harte propvol bly en sal ons niks van ons spesiale dag ooit wil verander nie. 

Dankie vir die ekstra myl  en dankie vir elke liewe personeellid wat ons sprokies dag met 'n glimlag help bewaarheid het.

Ons bekers loop oor en ons memories bly 4 ever.

Gunther & Clarissa 7 December 2024

7 Desember 2024, het ons die voorreg gehad om die huweliksbevestiging van Gunther & Clarissa te vier

7 Desember 2024, het ons die voorreg gehad om die huweliksbevestiging van Gunther & Clarissa

 Baie dankie… twee woordjies wat soms onderskat word, maar op hierdie spesiale dag, 7 Desember 2024, het ons die voorreg gehad om die huweliksbevestiging van Gunther & Clarissa by Memories 4 Ever te vier.
Vanaf die eerste oomblik het Henriette dadelik geweet wie ek is, sommer op die naam genoem. Sjoe, dit het hierdie “mother of the groom” se hart warm gemaak.
Die vriendelikheid, bystand, ekstra moeite, skoonheid en rustigheid wat jy ervaar vanaf die eerste intree totdat jy die plekkie verlaat, spreek boekdele.
Julle het bygedra in alle opsigte tot die sukses van hierdie spesiale dag vir ons kinders en daarvoor is ons baie dankbaar!
FYI… die pampoenpoffers is “to die for”! Die maaltyd was baie smaakvol en jou personeel is voorwaar raakvatters.
Baie dankie Henriette en die span van Memories 4 Ever 

Connect With Us

Get to us Easy

Our Partners

Subscribe

Copyright © 2025 MEMORIES4EVER - All Rights Reserved.

  • Home

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept